Afrikanerbond - Nuusbrokkies, registrasievorm en webskakels.
Boereseparatiste - Lede van die Boervolk, wie se doel dit is om die Boervolk van sy "eie" unieke identiteit bewus te maak. Inleiding, beginsels, boeke, poslys en kontakbesonderhede.
The Democratic Alliance - Die Demokratiese Alliansie tussen die Demokratiese en die Nuwe Nasionale Partye.
F W de Klerk-stigting - Stigting wat handel oor dié staatsman. Argief van nuusberigte.
Jong Dames Dinamiek, Paarl - Bolandse tak van dié organisasie wat Afrikaanse kulture wil netwerk en vroue bemagtig. Enkelbladsy met oorsig oor aktiwiteite.
Nuwe Nasionale Party - Nuwe politieke party in Suid-Afrika, onder leiding van Marthinus van Schalkwyk. Soekfunksie en foto van leier.
Pro-Afrikaanse Aksiegroep - Praag beywer hom vir die erkenning van taalregte binne die verband van 'n meertalige Suid-Afrika. Geskiedenis, menings, opstelle en poësie, satire en skrywers, skakels en kontakbesonderhede.
Rapportryerbeweging - [JavaScript nodig] Enkelbladsy met foto's en kontakbesonderhede.
Rebellie - Dinkskrum wat Boere se kulturele identiteit in 'n moderne idioom wil herbevestig. Kontakbesonderhede, deelnamebladsy en Griffel-nuusbrief.
Vryburgers - Apolitiese Christelike diens- en kultuurbeweging. Doelstellings, reëls, maandblaaie, kalender, Engelse inleiding en kontakbesonderhede.
Vryheid 2000 - 'n Affiliasie van Boervolk-organisasies en indiwiduele lede. Argief van nuusbrokkies.
Vryheidsfront - Nuusflitse en meertalige opsommings.
Help build the largest human-edited
directory on the web.